Local news
Wees gewaarsku: Gebruik asseblief alternatiewe roete
Gebruik asseblief alternatiewe roetes

Motoriste word ernstig gewaarsku dat die R59 tussen Bothaville en Viljoenskroon in die proses is om gesluit te word vir verkeer weens die baie water oor die pad. Gebruik asseblief die R76 as alternatiewe roete.,want hier het jy eerder ‘n roeiboot as ‘n motor nou nodig.
HIer is soveel water jy het ‘n roeiboot eerder as ‘n motor nodig. Op die foto is Nicole Prinsloo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.