Local news
Vermoorde man in erf gevind
‘n Inwoner van Carletonville het die afgelope naweek ‘n baie onaangename ondervinding gehad.

Volgens die polisie het die man van Kaolinstraat Saterdagoggend omstreeks 07:00 in sy erf begin rondkyk.
Hy het op die liggaam van ‘n onbekende man in sy erf afgekom.
Die man is met ‘n skerp voorwerp in sy rug gesteek

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




