Local news
Parys se Fast Five spanne weer die naweek in aksie
Parys hou styf duim vas vir hierdie spanne

Parys se Fast Five netbalspan het op 26 Augustus aan die Fezile Dabi Fast Five toernooi deelgeneem.
Ses skole was by die toernooi verteenwoordig.
Die o.15 en o.17 spanne van Hoƫrskool Parys het beide derde geƫindig, en dring deur na die Vrystaat Fast Five toernooi wat Saterdag 16 September in Odendaalsrus gespeel word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



