Local newsSport
Op pad na Dubai vir Sewes-kragmeting
Ons wens die seuns alle sterkte toe. Parys is trots op julle!
Lyton Oelofse, Marnus Roets en Herman Steyn vertrek vanoggend, Dinsdag 28 November, na Dubai waar hulle van 28 November tot 4 Desember aan die Dubai 7’s rugby kragmeting sal deelneem. ‘n Groot geleentheid vir dié drie leerders van Hoërskool Parys.
Twee spanne van Suid-Afrika sal aan die toernooi deelneem en is saamgestel uit spelers van regoor die land.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



