Local newsSport
Keally en Miss Darcy skitter by kwalifiserende uitdun
Ruiters sal einde Maart aan die volgende kwalifiserende uitdun deelneem.
Keally Hugo spog met drie eerste, en twee derde plekke na afloop van die Sasolburg Western Mounted Games se eerste kwalifiserende uitdun wat by River Wranglers gehou is.
Keally, op die rug van Miss Darcy is ook aangewys as algehele kampioen Vlak 1 en het sy ‘n vlak opgeskuif. Dit was Miss Darcy se eerste deelname aan ‘n kwalifiserende kampioenskap.

Die tweede kwalifiserende uitdun is weens reën uitgestel en sal later vanjaar gery word.
Die volgende kwalifiserende uitdun is einde Maart in Bethlehem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



