News

  • Die ongeluk op die R59 by die Kliprivier afrit wys weer eens dat volgafstande kritiek is ter enige tyd, hetsy die pad versper is met rook, mis of enige gewone sonskyndag. Foto: Netcare 911

    Ses beseer in nog ‘n kettingbotsing

    News

    VANDERBIJLPARK. – Net vyf dae na ‘n ongeluk op die R59 waarin vyf mense dood is, was daar nog ‘n…

  • Tebogo Ngonyama, Millicent Seripe and Teleki Majara make up Exhail Fashions. Photo: Zacharia Nale.

    Fashion to the extreme

    Entertainment

    SHARPEVILLE.- Three young flexible, energetic and talented former Vaal University of Technology Fashion Design students are building a fashion empire…

  • da

    Nyope in Midvaal: Residents to march against drug abuse in bid to create awareness

    Entertainment

    This is why the Democratic Alliance will take a stand with the residents of Midvaal against the abuse of drugs…

  • R59 Ongeluk, 4dood, jannie du plssis, Sybrand van Niekerk hoofweg,

    Vier dood en 23 beseer in kettingbotsing weens veldbrand

    News

    VANDERBIJLPARK. - Chaos het verlede Vrydagmiddag op die R59 Sybrand van Niekerk-hoofweg tussen Sasolburg en Vereeniging geheers toe ‘n groot…

  • Jurie Pieters (49) wat na verskeie terugslae in sy lewe, die pad gevat het om mense te inspireer en die boodskap uit te dra dat dit nie saak maak wat in jou lewe aangaan nie, jy steeds positief moet wees, op te kyk na die Here en die lewe dag vir dag moet neem. Inlasfoto: Jurie Pieters se gemerkte kaart van sy wedervaringe deur die land. Hy is tans in die Vanderbijlpark-gebied. Foto’s: Nicky Jansen van Vuuren.

    Geloofstapper draf 20 260 km kaf

    News

    VANDERBIJLPARK. - Verskeie terugslae in ‘n middeljarige man se lewe het hom laat besluit om die lewe soos hy dit…

  • Dr. Isak Steyl is op 8 Junie, ’n dag voor sy 90ste verjaardag, oorlede.

    Dr. Steyl, ’n ware Vaal-legende sterf

    News

    VANDERBIJLPARK. - ’n Donker wolk hang dié week oor die Vaaldriehoek na die afsterwe van die bekende dr. Isak Steyl,…

  • Reuben in aksie in sy gunsteling dissipline, gewigstoot.

    Vaal se worpe-meester vierde in wêreld

    News

    SASOLBURG. – Meester-atleet Reuben Smit (65), trap reeds jare lank diep spore in Suid-Afrikaanse- en internasionale atletiekkringe, en dit met…

  • Die Laerskool Midvaal in Meyerton se o.13-netbalspan het Saterdag die Sedibeng-liga gewen en sodoende gekwalifiseer om aan die Gauteng-kampioenskap deel te neem. Van links is: Mika Snyman, Mcaylee van Wyk, Elke Ebersohn, Megan van Heerden (kaptein), Marelize le Grange, Keara-Linn van der Walt (onderkaptein), Esmé van Dyk (afrigter) Sanry Warrington en Anjenet Bezuidenhout. Foto: André du Toit

    Midvaal kraai koning

    News

    MEYERTON. - Die Laerskool Midvaal se o.13-netbalspan het Saterdag sy staal gewys toe hy die Laerskool Emfulenipark in die halfeindronde…

  • lamp,electricity.eskom

    Electricity crisis not yet over: Legal process to be followed, says Eskom

    News

    Eskom, in a statement last Friday, said that the electricity supplier has postponed the planned interruption of bulk electricity supply…

  • Ngwathe

    Task team gets positive feedback

    News

    Much to everyone’s surprise, all parties, including municipal representatives, attended the monthly meeting of the Ngwathe Task Team, as prescribed…

  • Lt.kol. Malefetsane Kotsoane, nuwe stasiekommissaris vir die Parys-polisiestasie in die plek van lt.kol. Rapitsi wat nou na die Tumahole-stasie as stasiekommissaris verplaas is.

    Nuwe stasie-kommissarisse vir Parys en Tumahole

    News

    Lt.kol. Malefetsane Kotsoane is vanaf Junie in die pos as stasiekommissaris van die Parys-polisiestasie aangestel.

  • ’n Windpomp in die kleine, wat presies soos die ware Jakob lyk, gebou deur Jan Jacobs.

    Windpomp in die kleine

    News

    Noem hom ’n planmaker, ’n boer in murg en been en ’n man wat ken van windpompe. Dit is die…

Back to top button