News

  • Veerpyltjie-legende se dood laat groot leemte

    News

    Die dood van Kassie Pretorius (80) laat ’n  groot leemte nie net in veerpyltjiekringe in Suid-Afrika nie, maar ook buite…

  • Bankamptenaar’ vang inwoners met ’n slap riem

    News

    Vier sake van bedrog is verlede week by die polisie aangemeld nadat onder meer ’n “bankamptenaar” inwoners met ’n slap…

  • Alzheimer se Siekte: Wat jy moet weet

    News

    September is Wêreld Alzheimer-maand wanneer bewusmaking, veral met die fokus op kennis van die kermerke van die siekte, geplaas word…

  • Gewapende roof by kettingwinkel

    News

      Een van die verdagtes wat deur die polisie aangekeer is, word hier in die voertuig gelaai. Foto: Jannie du…

  • Hoor meer van Missie Japan se werk, uitdagings en vreugdes

    News

    Missie Japan is ’n vennootskap tussen die NG Kerk-familie in Suid-Afrika en die Reformed Church van Japan. Dr Stèphan van…

  • Oud-Parysenaar sterf ná kort siekbed

    News

    Me José Kotze is vroeër vandeesmaand in Pretoria na ’n kort siekbed aan kanker oorlede. Sy is in 1983 getroud…

  • Parys weer gasheer vir vierde Rhino Rally

    News

    Parys sal die naweek van 8 tot 10 September die gasheer wees van die Rhino Rally wat by die Afri…

  • Honderde hektaars in brande verwoes

    News

    Na  raming is meer as 600ha weiding verlede Dinsdag in ’n  verwoestende veldbrand in die Parys-distrik vernietig. Die brand het…

  • Polisie waarsku oor diefstal van Polo’s

    News

    Die polisie waarsku die gemeenskap teen ’n vlaag motordiefstal die afgelope tyd in Potchefstroom. Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, word…

  • Dit word soms ysig koud hier!

    News

    Meyerton en omstreke het deur die jare deurgeloop onder uiterste weersomstandighede Mnr. Theunis de Bruin was in 1981 een van…

  • Kinders se pret gesteel

    News

    VANDERBIJLPARK. – Die gewilde speelpark van die Palms Mall in Louis Trichardboulevard het die afgelope naweek deurgeloop toe diewe toegeslaan…

  • Motorfietse brul teen plaasaanvalle

    News

    Die lug om Hartbeespoortdam gaan op 16 September 2017 gevul word met die gebrul van motorfietse teen plaasaanvalle. FOTO: Illustrasie…

Back to top button