News

  • En toe gee die pad in

    News

    Motoriste wat van die R34/John Rossweg gebruik maak was verslae toe ‘n gedeelte van die pad op 25 Augustus skielik ingegee…

  • Werknemers by Gauteng-gesondheid sit op vloer

    News

    Personeel by die hoofkantoor van die provinsiale departement van gesondheid sit op die vloer sonder tafels, stoele en rekenaars na…

  • Groot dele van V’ging vandag sonder elektrisiteit

    News

    VEREENIGING. – As jy beplan om vandag besigheid te doen in Vereeniging – hou in gedagte dat die Emfuleni Plaaslike…

  • Afleggings by Amsa kan ‘grootskaals’ wees

    News

    Vaalweekblad van 23 Augustus berig dat die verwagte afleggings by ArcelorMittal redelik wydverspreid kan wees. Willem de Klerk, uitvoerende bestuurshoof…

  • Carletonville: Soektog na nog twee mynwerkers duur voort

    News

    Die liggaam van ʼn derde mynwerker wat Vrydagoggend ondergronds vasgekeer is by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, is na…

  • Fetus in koerantpapier toegedraai en weggegooi

    News

    ‘n Fetus, toegedraai in koerantpapier, is op 26 Augustus in Kempton Park in ‘n asblik gevind. Volgens Russel Meiring, woordvoerder…

  • Third Kusasalethu miner dies

    News

    A third miner, trapped at Kusasalethu mine since Friday morning, has been brought to surface. Regrettably, he succumbed to his…

  • Twee polisiemanne glo deel van roofsindikaat

    News

    Twee polisiebeamptes van Potchefstroom word daarvan verdink dat hulle deel is van ’n roofsindikaat in die area. Hulle is onlangs…

  • Dr. Isak Burger se nuwe boek bekendgestel

    News

    Voorwaar ‘n belegging in jou ewige toekoms, skryf resensent Bernardete de Abreu Brits Bernardete de Abreu Brits van Vanderbijlpark resenseer…

  • Pagebore baba voor stoep gekry

    News

    VANDERBIJLPARK. – ‘n Pasgebore baba dogtertjie is Woensdag 23 Augustus laatmiddag in ‘n swart sak voor ‘n huis in Vanderbijlpark…

  • 16 Beseer in ongeluk buite VDBP

    News

    16 Mense, insluitend kinders, is vanoggend tydens ‘n ongeluk tussen ‘n bakkie en ‘n taxi naby Vanderbijlpark, beseer. Volgens Russel…

  • Ekonomiese toestande in SA hou moontlik verband met die kommerwekkende toename in geestesongesteldheid in die land

    News

    Geestesgesondheid is vinnig besig om MIV/ Vigs verby te steek as die grootste oorsaak van siektes wat mediese hulp vereis…

Back to top button