Top stories
-
Nou wat nou….
NewsLesers het die afgelope week hul kommer uitgespreek oor die agteruitgang van die dorp se paaie wat naas slaggate ook…
-
Onthou die nagmark
NewsParysenaars en besoekers aan die dorp word herinner aan die Nagmark by Garden Arts Kwekery te Breëstraat 25, Parys. Die…
-
Voertuigdiefstal, inbrake – wees gewaarsku
NewsDie polisie in Parys doen weer ’n baie ernstige beroep op die publiek om selfs nog meer bedag te wees…
-
Hiep! Hiep!
BlogsLiewe Persoon, Pa verjaar môre. Hy sou 70-jaar oud geword het. Hy en ma sou ook so aan die 50ste…
-
Confessions van ‘n klotter-Klaas
BlogsLiewe Persoon Ek is ‘n klotter-Klaas. Daar is dit nou: ‘n openbare bekentenis. Ek confess. Miskien het ek hulp…
-
Die treurmare van loperige tamatiesous
BlogsLiewe Persoon Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe wanneer jy moet opstaan vir dit waarin jy glo.…
-
Geloftefeesdiens by gekiedkundige Dewetsdrift-terrein
News’n Geloftefeesdiens word Saterdag 16 Desember by die geskiedkundige DeWetsdrift Geloftefeesterrein in die Vredefort Koepel gehou. Die terrein is 7km…
-
Vox Populi…
NewsLiewe Persoon Soms voel dit of die hele wêreld gelyk aan die praat is. Die kantoortelefoon skreeu met ‘n skril…
-
Die agtersitplek van die rooi Skyline
BlogsLiewe Persoon Ek sal enigiets gee om net vir oulaas weer ‘n draai in Pa se rooi Skyline te ry.…
-
‘Onthou dit gaan eintlik oor Jesus’
NewsB.J.V. Kriel skryf: Ons is na Sy beeld geskape. Hy is `n God vol liefde wat kan lag, kwaad word…
-
My pa het my liefde vir Kersfees gekweek
NewsDeur Maryke van Heerden My pa was nog altyd ‘n lawwe, liefdevolle mens. Een wat sy eie liedjies opmaak, tot…
-
Bykans dubbel die leerlingtal vir Dome Primary
Photo GalleriesSkaars ’n jaar nadat die Dome Primary skool sy deure in Parys geopen het, is die leerlingtal van dié skool…











