Top stories
-
Uit my dagboek: Nuwe Pa; Onthou so vir Oupagrootjie
LetterDood in die familie is altyd moeilik. Maar die afsterwe van my Oupa, Aiden se Oupagrootjie is vir my besonders…
-
Nou’s dit Beeld-trofee kwartfinaal ná dubbele segetog Saterdag
Photo GalleriesNa ongelooflike rugby Saterdag is Hoërskool se eerste- en o,14 rugbyspanne gekroon as ligawenners. Die eerste span klop Anker (Vanderbijlpark)…
-
Herwinning: DA lê grondslag vir Nuwe Raad
NewsTalle Parysenaars het reeds begin om tuis hul herwinbare rommel van onbruikbare afval te skei, en dit dan apart op…
-
Ma beken oor haar dogterjie se wurgdood
News‘n Maand en ‘n half na die wurgdood van Michelle Koekemoer (9) op 9 Junie in haar slaapkamer by die…
-
Koepel verloor sy geliefde vonkprop-versamelaar en bobaas storieverteller
NewsDie geliefde inwoner, kenner en bobaas verteller van staaltjies van die Vredefort Koepel-omgewing, oom Louwtjie Jansen van Rensburg, is Saterdagaand…
-
Ry versigtig in onplesierige weer
NewsInwoners moet seker maak dat hulle versigtig in die huidige onplesierige weer ry omdat daar vanoggend al ten minste een…
-
OPWINDENDE REVUEKOMPETISIE VIR SKOLE
NewsLefra Produksies het so pas sy opwindende nasionale revuekompetisie, REVUE SA 2016, bekend gestel. Hierdie lekker revuekompetisie vir laer- en…
-
Three ballot papers next week
NewsVoters in next week’s municipal elections in Ngwathe will each be given three ballot papers. “The first is for your…
-
Die Olimpiese Atlete van die helderblou lug
Photo GalleriesDaar is ‘n gekoer in die lug Saterdagmiddae in Potchefstroom wanneer die geveerde top atlete die groot wenstreep behaal. Na…
-
Agriworks Landbou Ekspo eersdaags terug in Potch
CommunityCADEK Media, organiseerders van die nasionale Agriworks Landbou Ekspos, bied einde Julie hul derde Noord-Wes ekspo in Potchefstroom aan. Die…
-
Weer ’n net-net wen vir Viljoenskroon
NewsViljoenskroners het vir die tweede jaar agtereenvolgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se bloedskenk uitdaging gewen - vanjaar met slegs…
-
Soek jy ‘n huis of ‘n motor?
LifestyleAs jy opsoek is na ‘n nuwe motor of huis, dan is jy op die regte plek. Klik op Select-a-Car of Select-…










