NewsNews

Ma beken oor haar dogterjie se wurgdood

‘n Maand en ‘n half na die wurgdood van Michelle Koekemoer (9) op 9 Junie in haar slaapkamer by die Periston House-woonstelle in Helena Lochnerstraat in SW1, het haar ma Soniya Vrydag 22 Julie ‘n bekendtenis afgelê.

‘n Maand en ‘n half na die wurgdood van Michelle Koekemoer (9) op 9 Junie in haar slaapkamer by die Periston House-woonstelle in Helena Lochnerstraat in SW1 Vanderbijlpark, het haar ma Soniya Vrydag 22 Julie ‘n bekentenis afgelê.
Sonja Koekemoer (34) het Maandag 25 Julie in die Streekhof op Vanderbijlpark verskyn i.v.m. die dood van haar dogtertjie. Soniya het verlede maand in ‘n verklaring gesê dat sy die oggend wakker geword met ‘n tou om haar eie nek. Sy het na Michelle se kamer gegaan en Michelle se lewelose liggaam gevind. Soniya is daarna na die buurman, Sebastiaan Slabbert, vir hulp.
Die saak is uitgestel na Donderdag 28 Julie wanneer Soniya amptelik gaan pleit. Soniya bly in aanhouding.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button