NewsNews

Kalender van gebeure

Getreal Drug Awareness and support meetings until the end of November, every Wednesday night at 19:00 in the Lotsha Christian Centre opposite the Post Office. * Parys Parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00. Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin in die Mimosa Tuine. Junie: 11 - Gereformeerde Kerk Parys (h/v Loop- en Van Collerstraat) hou ’n Herfstee met Yolande Kor

Getreal Drug Awareness and support meetings until the end of  November, every Wednesday night at 19:00 in the Lotsha Christian Centre opposite the Post Office.
* Parys Parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00.
Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin in die Mimosa Tuine.
Junie:
11 – Gereformeerde Kerk Parys (h/v Loop- en Van Collerstraat) hou ’n  Herfstee met Yolande Korkie as gasspreker. Vir navrae skakel Elbie du Plessis by 082 921 0945.
15 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00, Van Collerstraat 40.
27 Junie – 2 Julie – SA Boerperde, Afri Dome Parys.
30 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie:
2 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
6 – Beefmaster-veiling, Afri Dome, Parys.
8 – Rouel Beukes tree op tydens Amot se jaarlikse kaas-en-wyn byeenkoms ten bate van die tehuis se Barmhartigheidsfonds, Vaal de Grace Gholflandgoed, R150 per persoon.
Kaartjies beskikbaar by Amot, 078 070 5200,  (056) 811 2185 of 076 885 5200.
15-17 – Boran-veiling, Afri Dome, Parys.
20 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00, Van Collerstr. 40.
29 – VVA broodjiedag.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Augustus:
6 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
7 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
8-11 – Angus-veiling, Afri Dome, Parys.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay
September:
Alzheimer Bewusmakingsmaand.
2-4 – Rhino Rally,
Afri Dome, Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
14 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
16 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
17-26 – Alfa Week (Brahman beeste), Afri Dome, Parys.
21 – Werkswinkel deur Lynette Thiart en Isak Kriel – Tema: Die uitgebrande versorger.
28 – Lewerkoekie verkoping ten bate van Alzheimer Ondersteuningsgroep.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Oktober:
1 – VVA vier Internasionale Dag vir Bejaardes.
1 – Hartelus mark 09:00-15:00, Afri Dome, Parys.
3-9 – Brahman skou en veiling.
10-16 – Friesperd Nasionale skou, Afri Dome, Parys.
14 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar.
20-23 – Appaloosas, Afri Dome, Parys.
28 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick n Pay.
November:
5 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
11 – Afsluiting & Kersete, Alzheimer Ondersteuningsgroep, 16:30 vir 17:00 Kortstraat 5
25-27 – Potch perde-uithourit.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
25 November – 10 Desember – VVA ondersteun 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Desember:
1-4 – Saalperd Kersskou, Afri Dome,
Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
15-24 – Parys Kersmark

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button