NewsNews

Glen Donald-moord: Het jy die man gesien?

MEYERTON. – ‘n Identikit van die ‘n verdagte wat betrokke was in die Glen Donald-moord is saamgestel en bekendgemaak

15337514_1717951068533220_1077744148823961477_n

Tommy (44) en sy vrou Lo-Anne Koekemoer (41) is op 2 Desember in hul huis in Sauerstraat, Glen Donald, deur gewapende rowers oorval. Twee skote is afgevuur wat Lo-Anne noodlottig getref het. Lo-Anne se twee seuntjies (onderskeidelik 8 en 10), haar ma, suster en susterskind was ook in die huis ten tyde van die inbraak.

 

Wyle Lo-Anne Koekemoer.

 

Die voertuig wat gesteel is, is gister verlate in De Deur gevind.

Indien enige persoon die verdagte opmerk kan ao. Cloete by 082 822 7637 geskakel word. Die polisie waarsku om versigtig te wees, want hy is gevaarlik en moontlik gewapen.

 

15319285_1717951075199886_2003866307197643629_n

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button