Local newsNews

Prag boekprys vir Bybelblokraai-wenners

Die volgende blokraai verskyn in Gazette se uitgawe van 19 November.

Dirk Coetzee en Chantal Malan is die September en Oktober wenners van die Bybelblokraai wat maandeliks deur die AGS Sion-gemeente in samewerking met Parys Gazette aangebied word.

Hulle wen Stephan Joubert se Uit die Beek – 365 dagstukkies 2027.


Om deel te neem is gratis en so maklik as om die blokraai te voltooi, ‘n foto daarvan te neem en te WhatsApp na 071 330 3882.

Dirk Coetzee ontvang sy boekprys van prof. Marius Nel. Foto: Liezl Scheepers
Professor Marius Nel (regs) oorhandig die boekprys aan Dirk Coetzee.. Foto: Liezl Scheepers
Regs is Chantal Malan waar sy die boekprys by professor Marius Nel ontvang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button