NewsNews

Goeiste… dit is ‘n gat en ‘n half

Parys is al bekend vir sy slaggate in al wat straat is. ‘n Bekommerde inwoner van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het die foto’s geneem van ‘n groot slaggat in Peacehaven. Die slaggat is in Jansenstraat en ‘n groot kopseer vir inwoners in die gebied. Dink jy Parys se slaggate kan kompeteer hiermee?

Die slaggat is in Jansenstraat en ‘n groot kopseer vir inwoners in die gebied. Dink jy Parys se slaggate kan kompeteer hiermee?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button