Dagboek hierdie interessante gebeure in Parys Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir seniors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaars. Klasse word op Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30 aangebied. April 12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys. 19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, …

Dagboek hierdie interessante gebeure in Parys
Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir seniors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaars. Klasse word op Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30 aangebied.
April
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
20 – Hoede parade: Wees kreatief met ‘n hoed en kom geniet die oggend saam by Najaarsrus Dienssentrum vanaf 09:30. Inskrywingsgeld kos R15 per persoon en inskrywings sluit 18 April. Kaartjies is by Najaarsrus se ontvang beskikbaar. Pryse kan gewen word en verversings sal bedien word. Vir navrae skakel Najaarsrus by (056) 817 7343.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Mei
19-23 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
25-26- Brangus veiling, AfriDome, Parys.
26 – Tekkie Tax Dag fondsinsamelingsprojek.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
Augustus
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1-3 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
27-3 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
11-13 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.



