News
Verdediging vra oor waaierband en skokstok
Jy het óf nie gedink die aanranding is só ernstig nie of dit het nie só gebeur nie, het adv. Hans de Bruin dit vandag, Donderdag 18 Mei aan Ockert van Zyl, gestel toe hy onder kruisondervraging geneem is deur De Bruin in die Rondgaande Hoë Hof in Parys. Van Zyl het gister getuig …
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



