NewsNews
Brandweer besig gehou met verskeie brande
Potchefstroom – Die brandweer, Working on Fire en Potchefstroom brandbeskermingsvereniging (BBV) het gister (16 Augustus) hulle hande vol gehad met verskeie brande wat in en om Potchefstroom gewoed het. Illustrasie Foto Volgens Kobus Roux, voorsitter van die BBV was die verskeie groepe teen 15:00 gistermiddag steeds besig om vure op die Ventersdorppad, Carletonvillepad, Viljoenskroonpad …

Illustrasie Foto
Volgens Kobus Roux, voorsitter van die BBV was die verskeie groepe teen 15:00 gistermiddag steeds besig om vure op die Ventersdorppad, Carletonvillepad, Viljoenskroonpad asook Lindiquesdrift te beveg.
Dit is na bewering die rede dat daar gedurende die dag so sterk brand reuk in die stad geheers het. Die sterk wind en droogte maak die area baie meer vatbaar vir brande.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


