NewsNews
Padpredikante al krommer en die boodskap al valer
Vir sommige is hulle die padpredikante. Padverkeerstekens wat ‘n duidelike boodskap moet oordra- jy stop, jy gee toe, wees versigtig! Maar in Parys is talle van hierdie padpredikante nou kromgetrek en vaal, sommige selfs gesigloos of net weg. Het jy al van hulle op jou pad teëgekom? Vertel en wys ons waar hierdie krom en …

Vir sommige is hulle die padpredikante. Padverkeerstekens wat ‘n duidelike boodskap moet oordra- jy stop, jy gee toe, wees versigtig! Maar in Parys is talle van hierdie padpredikante nou kromgetrek en vaal, sommige selfs gesigloos of net weg. Het jy al van hulle op jou pad teëgekom? Vertel en wys ons waar hierdie krom en vaal padtekens oral staan.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



