NewsNews
Nuwe name van ou dorpe en stede
‘n Leser het onlangs gevra vir ‘n lys met die nuwe name van bekende dorpe of stede. Hier is ‘n paar daarvan ‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan:Bloemfontein – Mangaung Warmbad – Bela-Bela Ellisras – …
‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan:Bloemfontein – Mangaung
Warmbad – Bela-Bela
Ellisras – Lephalale
Louis Trichardt – Makhado
Nylstroom – Modimolle
Duiwelskloof – Modjadjiskloof
Dendron – Mogwadi
Potgietersrus – Mokopane
Naboomspruit – Mookgophong
Soekmekaar – Morebeng
Messina – Musina
Pietersburg – Polokwane
Vaalwater – Mabatlane
Lydenburg – Mashishing
Witbank – eMalahleni
Belfast – eMakhazeni
Machadodorp – eNtokozweni
Nelspruit – Mbombela
Waterval Boven – Emgwenya
Piet Retief – emKhondo
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.