NewsNews
Pure waterpret!
Pure waterpret! Voortrekkers van die Parys Voortrekkerkommando het verlede week die jaar afgeskop met die gebruiklike waterkaskenades. As jy wil aansluit by die Voortrekkers maak seker jy is Woensdagmiddae vanaf 16:00 by die Parys Primêre skool om te sien wat hierdie jongklomp alles doen en jou kan leer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!