Hettie skryf:
Ons Weimaraner het die veld ingehardloop Saterdagmiddag 28 April vanaf Klein Boomplaas in Parys. Dit is die lappie grond reg langs die vliegveld.
Sy naam is Stoffel.
Hy is 3 jaar oud.
Dra geen halsband.
Stoffel is ‘n stadsjapie soos ons wat naweke plaas toe kom om die vlaktes en vars lug in te drink.
Hy is glo saam met ander honde by die asgate gesien.
As iemand hom dalk gewaar, laat weet ons asseblief? Ons gesin mis hom so baie!
Ons kontakbesonderhede is as volg:
Hettie: 0829299263
Anton: 0824161086
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.