
Volgens ‘n ooggetuie het die bestuurder van die provinsiale ambulans oor die rooi verkeerslig gery, waarna ‘n ander voertuig daarmee gebots het. Die ambulans het ‘n ent verder op sy sy tot stilstand gekom.
Die pasiënt is daarna deur ander ambulansdienste hospitaal toe geneem.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



