
VANDERBIJLPARK. – ‘n Lyk is Saterdagoggend 1 September naby die NWU Vaal kampus gevind.
Op die stadium is die geslag en ouderdom van die oorledene asook die oorsaak van sy/haar dood nog onbekend. . Die lyk is toegedraai en met toue vasgebind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



