
‘n Jong man het Saterdag (8 Desember) nie twee keer gedink om aan ‘n groep vroue hulp te verleen nie.

Hennie Muller het op die Facebookblad, Positive Racial Testimonies in SA, ‘n pluimpie vir Brandon gegee. Volgens Muller, wat ook daar was, het Brandon vir Lerato Thobedi en haar twee vriendinne gehelp om ‘n band te ruil. Die vroue het langs die pad op die Parysbrug gestaan.
As enige iemand weet hoe om vir Brandon in die hande te kry kan hulle ‘n e-pos aan selogile.leshage@media24.com stuur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



