NewsNews

Selfoontoring-boom sal vanmiddag staan

Die reuse “boom” van 30m hoog sal teen vanmiddag, Woensdag 24 April staan, op die h/v Bredel- en Grensstraat in Parys. Die selfoontoring word deur Sectional Poles opgesit in opdrag van Sky Coverage en weeg 8,6 ton. Nadat die voorbereiding vir die oprig van die toring vroeër gedoen is, het Sectional Poles se vyf werknemers …

Die reuse “boom” van 30m hoog sal teen vanmiddag, Woensdag 24 April staan, op die h/v Bredel- en Grensstraat in Parys.

Die selfoontoring word deur Sectional Poles opgesit in opdrag van Sky Coverage en weeg 8,6 ton.

Nadat die voorbereiding vir die oprig van die toring vroeër gedoen is, het Sectional Poles se vyf werknemers gistermiddag begin met hul werk en is die laaste voorbereiding vanoggend vroeg gedoen met die boom wat toe nog op die sypaadjie gelê het.

Die blare sou later vanoggend opgesit word.

Soortgelyle toring staan onder meer ook in die omgewing van die hospitaal, op die Wes-Kerk terrein en op Gholfeiland.

Die selfoontoring boom in wording

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button