
Net ‘n kers, kampstoel en iets om die muskiete weg te hou is al wat jy nodig het om deel te neem aan die Kerssang by Kerslig 2019 geleentheid wat oudergewoonte weer vanjaar in Parys aangebied word.
Dit vind plaas op Sondag 8 Desember om 18:00 by die AfriDome in Parys. Geen toegangsfooi word gevra nie.
Kom vier saam die geboorte van Jesus. Almal is welkom.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



