NewsNews
Oepsie, sê Eskom – dit was ‘n foutjie
Die erge beurtkrag wat Carletonville, Welverdiend en Fochville die afgelope naweek moes verduur was net ‘n foutjie. So berig Adele Louw van Carletonville Herald nadat Eskom die erge beurtkrag wat die twee dorpe die naweek gehad het as ‘n fout aan die kragreus se kant beskryf het. Eskom-woordvoerder, mnr Sikonathi Mantshantsha, het aan die Herald …

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



