
Vanaf 1 Maart vanjaar sal motoriste, met die uitsondering van e-tol in Gauteng, nou 4,31% meer moet betaal by tolhekke op SA se paaie.
Vir gereelde gebruikers sal daar egter steeds die spesiale afslag by spesifieke tolhekke geld, maar hiervoor sal motoriste self by die onderskeie tolhekke moet aansoek doen.
Klas 1 voertuie wat motors met of sonder sleepwaens en motorfietse, sal dus dan R21 by die N1 Grasmere tolhek betaal, en ‘n stewige R69,50 by Kroonvaal.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



