NewsNews

Op soek na mense wat by dié ongeluk gehelp het

Indien jy die persoon is wat gehelp het, of weet wie die helpers was, lewer asseblief kommentaar onder hierdie berig op Facebook sodat die familie jou kan kontak.

 

Henriette Bezuidenhout van die Vaaldriehoek laat weet sy is op soek na die mense wat eergistermiddag bystand  by dié ongeluk op die Wonderfonteinpad verleen he. Die helpers se van is vermoedelik Van der Linde of Lindeque. Die gesin wil graag met hulle kontak maak, berig Vaalweekblad
Indien jy die persoon is wat gehelp het, of weet wie die helpers was, lewer asseblief kommentaar onder hierdie berig op Facebook sodat die familie jou kan kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button