Parysenaars word daaraan herinner dat daar vandag, Dinsdag 7 April, weer geleentheid is om by Checkers Parys bloed te skenk tot en met 16:00.
Onthou dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se werksaamhede as ‘n essensiële diens gesien word.
As jy vandag se bloedskenk geleentheid mis, kan jy ook nog op 14 April by die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat bloed skenk tussen 11:00 en 18:00, asook op 16 April by Shoprite Parys.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



