News
Angie praat nou eers later
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sal nou eers om 18:00 vanmiddag, Dinsdag 19 Mei, tydens ‘n mediakonferensie sê op watter gereedheidsgrondvlak skole is. Dit volg nadat sy en die raad van opvoerders oor skole se gereedheidsvlakke vergader het. Talle skole het teen gister nog nie persoonlike beskermende toerusting soos maskers ontvang nie, hoewel …

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sal nou eers om 18:00 vanmiddag, Dinsdag 19 Mei, tydens ‘n mediakonferensie sê op watter gereedheidsgrondvlak skole is.
Dit volg nadat sy en die raad van opvoerders oor skole se gereedheidsvlakke vergader het.
Talle skole het teen gister nog nie persoonlike beskermende toerusting soos maskers ontvang nie, hoewel sommige wel al sanitasiemiddel geahd het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



