NewsNews
Syfers nou meer as 19 000
SA se Covid-19 infeksiesyfer staan nou op dag 56 op 19 137 nadat 1 134 nuwe gevalle aangemeld is. Die sterftesyfer het ook met 30 gestyg tot ‘n totaal van 369. Die Wes-Kaap het die meeste sterftes met ‘n sterftetal van 235. Die infeksie syfers per provinsie is nou as volg: Wes Kaap – 12 …

SA se Covid-19 infeksiesyfer staan nou op dag 56 op 19 137 nadat 1 134 nuwe gevalle aangemeld is. Die sterftesyfer het ook met 30 gestyg tot ‘n totaal van 369.
Die Wes-Kaap het die meeste sterftes met ‘n sterftetal van 235.
Die infeksie syfers per provinsie is nou as volg:
Wes Kaap – 12 153
Gauteng – 2453
Oos-Kaap – 2 324
KwaZulu Natal – 1 693
Vrystaat – 184
Limpopo – 121
Mpumalanga – 95
Noordwes – 77
Noord-Kaap 37


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



