
Suid-Afrikaanse kenners meen mense kan wel meer as een keer met die Covid-19 virus geinfekteer word.
Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, het aan eNCA gesĂȘ daar is egter nog baie vrae wat beantwoord moet word.
Dit volg nadat ‘n Durbanse vrou wat in Maart positief getoets was vir die virus, nou weer in Julie positief getoets het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



