

Op 9 September was daar 535 bevestigde gevalle van Covid-19 in Parys.
Ander buurdorpe se syfers het toe so gelyk:
Sasolburg – 1897 Deneysville – 157
Oranjeville – 67
Kroonstad – 1703
Viljoenskroon – 144
Steynsrus – 19
Heilbron – 332
Koppies – 173
Edenville – 28
Vredefort – 40
Frankfort – 231
Villliers – 67
Cornelia – 5
Tweeling 55
Al hierdie dorpe vorm deel van die Fezile Dabi distrik wat op 9 September ‘n totaal van 5490 bevestigde Covid-19 gevalle gehad het. Hiervan was toe nog net 537 gevalle aktief. In totaal tot op 9 September was die distrik se sterftesyfers 85 en die aantal gevalle wat herstel het 4953

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



