Die polisie is op soek na mnr. JJ Oberholzer in verband met bedrog. ʼn Lasbrief vir sy inhegtenisneming is uitgereik.
Enige iemand met meer besonderhede kan die ondersoekbeampte, sers. S.M Khoza, van die Trio Taakspan by 082 772 8858.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




