Mnr. CS Morake, ‘n dieregesonheidstegnikus by die mobiele kliniek ent ‘n hond teen hondsdolheid in die Kwakwatsi-woonbuurt. Foto: Verskaf
Die hondsdolheid inentingsveldtog wat op 1 Desember deur die Veeartseny afdeling van Departement Landbou in Koppies gehou is, was ’n groot sukses en is ook die mobiele kliniek ingespan om die inentingsveldtog meer toeganklik te maak vir die publiek. Dankie aan die gemeenskap van Koppies en Kwakwatsi wat hulle honde en katte na die inentingspunte gebring het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.