NewsNews
Só kan jy ‘n lewe red
Parysenaars het Dinsdag 12 Januarie weer geleentheid om bloed te skenk by die Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek by die Hervormde kerksaal h/v Loop- en Paulsenstraat in Parys. Die kliniek kan besoek word tussen 12:00 en 18:00. Deur bloed te skenk kan jy help om iemand se lewe te red.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!