

Kyk net hoe tuis is dié gevlekte ooruil by die tuinhuis van mev. Elsa Venter van Delverstraat, waar hy sy intrek geneem het.
Gevlekte ooruile kom algemeen voor in en om Parys en veral ook in tuine waar hulle dikwels broei.
Die gevlekte ooruil is die kleinste van die ooruilspesies. Hulle is meestal grys van kleur met geel oë. Die jonger uile vertoon bruiner. Die mannetjie se diep hoo-huuu, word gevolg deur die wyfie se huu-ho-huuu met ’n tweede hoër noot. Hulle blaas en maak klik-geluide as hulle skrik, en word dikwels opgemerk in beboude gebiede/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



