News

Donkerte dalk nog nie verby nie, sê Eskom

Eskom het om 17:00 vanmiddag Sondag 6 Junie oorbeweeg na landwye fase 1 beurtkrag wat tot 22:00 Sondagaand sou duur, maar die kragreus waarsku reeds dis nie die einde van beurtkrag nie en daar heel waarskynlik weer in die week beurtkrag mag wees. Sou dit wel nodig wees om verdere beurtkrag vir die week in …

Eskom het om 17:00 vanmiddag Sondag 6 Junie oorbeweeg na landwye fase 1 beurtkrag wat tot 22:00 Sondagaand sou duur, maar die kragreus waarsku reeds dis nie die einde van beurtkrag nie en daar heel waarskynlik weer in die week beurtkrag mag wees. Sou dit wel nodig wees om verdere beurtkrag vir die week in te stel, waarsku Eskom dat dit veral gedurende spitsgebruik tye tussen 17:00 en 22:00 mag wees. Dit is dus raadsaam om seker te maak jy hou jou gasbottels vol, het ekstra flitsbatterye asook  brandstof vir jou noodkragopwekker byderhand, en dat jy jou selfoon gelaai hou.    

 

 

 

       

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button