NewsNews

Nampo Oesdag weer van die baan

Nampo Oesdag weer van die baan

Vanjaar se Nampo Oesdag sal weer vanjaar nie gehou kan word nie. Die Oesdag is aanvanklik uitgestel na Augustus. Graan SA het in ’n verklaring gesê die derde golf van die pandemie, en wysigings aan inperkingsregulasies laat weer geen ander keuse as om die Oesdag te kanselleer nie.

 

Dit sal vanjaar reeds die tweede jaar wees dat dié gewilde vertoonvenster van die landbou nie op Nampo Park net buite Bothaville gehou kan word nie weens die beperkings wat Covid-19 op byeenkomste soos hierdie plaas. Ook Nampo Kaap en die Nampo Alfaskou is afgelas, en sal eers heroorweeg kan word as inperkingsregulasies verander. Graan SA bepan om die Nampo Oesdag volgende jaar van 17 tot 20 Mei aan te bied.    

 

 

 

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button