NewsNews

Graad 1’s gesels oor beroepe

Graad 1’s gesels oor beroepe

 

Van ‘n vlieënier tot ‘n paleontoloog, ‘n predikant en ’n ballerina. Dit is net ‘n paar van die vele beroepe wat graad 1-leerders van Parys Primêre skool Vrydag uitgebeeld het met beroepe wat as lewensvaardigheidstema behandel is. Só is gekyk na hoe mense in verskillende beroepe ons help. Elke leerder moes meer gaan uitvind oor die beroep wat hulle wou voorstel en het dan die beroep uitgebeeld.

 

Voor is Karabelo Themba, Franco van der Merwe, Dominique Brits, Yolisa Sabongo, Marnus Stry-dom, Christie Killian, Ruandré Vosloo en Tenaka Lindeque. Agter is Duke Kwabane, Siya Ngwamba, Ruché Janse van Rensburg, Sue-Ann Viljoen, Leanté Smit, Abigail Nortje, Tancin Brazzao en Oteng Mosia.

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button