
Die Fezile Dabi streek wat ook die Ngwathe munisipaliteit (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville) insluit, het op 25 Oktober vir die eerste keer in die hele distrik geen nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld nie.
Naas Ngwathe is die Mesimaholo munisipaliteit (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville), Moqhaka (Kroonstad, Viljoenskroon en Steynsrus) en Mafube (Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling), ook by Fezile Dabi ingesluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



