NewsNews
F.W. de Klerk sterf
Oudpres. F.W. de Klerk is in die ouderdom van 85 jaar vanoggend, Donderdag 11 November, aan kanker oorlede. Oudpres. De Klerk word oorleef deur sy vrou, Elita, kinders, Jan en Susan, en sy kleinkinders. Sy dood is deur die F.W. de Klerk Stigting bevestig. Hy is by sy huis in Kaapstad oorlede.

Oudpres. F.W. de Klerk is in die ouderdom van 85 jaar vanoggend, Donderdag 11 November, aan kanker oorlede. Oudpres. De Klerk word oorleef deur sy vrou, Elita, kinders, Jan en Susan, en sy kleinkinders.
Sy dood is deur die F.W. de Klerk Stigting bevestig. Hy is by sy huis in Kaapstad oorlede.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



