News
Dit is wat jou motor se brandstof jou waarskynlik gaan kos
Dit is wat jou motor se brandstof jou nou gaan kos


Motoriste kan moontlik verwag om van Woensdag 2 Februarie tussen 65c en 68c per liter meer vir petrol te betaal, en tussen 92c en 93c meer vir diesel.
Pryse sal môre (DIisdag 1 Februarie) na middernag by vulstasies aangepas word. Die Sentrale Energiefonds maak nie meer syfers vooraf bekend tot en met die aankondiging van die finale brandstofpryse nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



