

Bloedskenkers wat gister die geleentheid misgeloop het om bloed te skenk, het nog ‘n geleentheid om Saterdag 30 April bloed te skenk tussen 10:00 en 15:00 by Checkers, Parys.
Die Bloeddiens staar ‘n ernstige bloedtekort in die gesig en kon daar ook nie gister met die mobiele skenkerskliniek in Parys die 50 eenhede doelwit gehaal word nie.
Help asseblief om ‘n verskil vir iemand in nood te maak.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



