News

Polisie kalmeer betoging op die N12

"Polisie het die betoging kalmeer. Die JB Marks burgemeester is tans ook op pad om die betogers aan te spreek."

Verkeer na Potchefstroom en Klerksdorp was grotendeels daardeur geraak.

Volgens NW polisiewoordvoerder, kol. Amanda Funani, is polisie op die toneel om die situasie te monitor.

“Polisie het die betoging kalmeer. Die JB Marks munisipaliteit burgemeester is besig om die betogers aan te spreek.”

Die hoofrede vir hierdie betoging handel oor die gebrekkige dienslewering in die area. Inwoners sukkel al vir dae sonder water en ander basiese behoeftes.

Kol. Funani noem ook dat daar tans nie enige saak oopgemaak gaan word nie. Die situasie word voortdurend gemonitor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button