

‘n Quantum skoolbus het Vrydagoggend net voor 09:00 op die R59 in die rigting van Sasolburg net verby die Truck Stop omgeslaan.
Dertien van die insittendes onder wie 6 skoolkinders is na die Vaalpark hospitaal vervoer.
Daar was nie ander voertuie in die botsing betrokke nie. Die bestuurder het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



