News
Dieselgebruikers gaan glimlag, maar dis nie goeie nuus vir almal nie
So lyk die voorspelling vir brandstofpryse vir Desember


Hoewel daar waarskynlik verligting vir veral boere en die vervaardigingsektor gaan wees sou die dieselprys wel soos voorspel dalk in Desember daal,, wil dit lyk of baie ander verbruikers hul gaan moet staal vir hoër petrolpryse.
Sou die dieselprys daal, sal dit ook die eerste keer sedert Augustus wees dat daar verligting kom. Die nuwe brandstofpryse word op 7 Desember ingestel, en is ‘n finale aankondiging oor brandstofpryse vir Desember nog nie gemaak nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



