News

Die taal van tromme

Musiek praat n hartstaal. Dit praat met jou hele lyf - jou menswees. Volley Mchabeleng, veelsydige en begaafde musikant van Limpopo, het onlangs by die Vroue Landbou Unie (VLU) in Parys gekuier tydens dié vroue se maandelikse samekoms.

Hy het die vroue laat kennis maak met die ritmiese interaksie op tromme, en gewys hoe met verskillende ritmes boodskappe gestuur word.

Volley bespeel verskeie instrumente en het 20 jaar ervaring as musikant, komponis, musiekleermeester en vervaardiger wat sy kennis en passie vir instrumente eie aan die Afrika-kontinent, wyd en syd deel.
Elkeen van die vroue het na dié interessante oggend hul eie trom gekry en drie klanke geleer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button